|
Zeven Lagen Salade
Algemeen
Bereidingstijd: 20-30 minuten
Maaltijdgang: / Salades
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:
Ingredienten: 1 Kropslaai Gebreek
Fyn gerasperde rou uie na smaak -
Spek gebraai en in blokkies gesny -(Addisioneel)
-Omtrent 6 hardgekookte eiers, gesny
Gerasperde wortels -
500 g Gevriesde Petite Pois Ertjies -
Miracle Whip (Verkieslik) of enige Mayonaise na smaak -
Gerasperde Kaas
Voorbereiding:
Bereidingswijze: Pak al die bestanddele in dieselfde volgorde in ′n bak, moet dit nie meng nie.
Skep die Miracle Whip oor sodat dit die slaai bedek soos ′n room.
Strooi gerasperde kaas oor.
Slaai moet verkieslik in die oggend gemaak word vir die aand, maar as dit al die vorige dag gemaak word dan is die slaai op sy lekkerste.
|
|
|