|
Tonijnbrood
Algemeen
Bereidingstijd: 30-60 minuten
Maaltijdgang: / Lunch/Brunch
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:
Ingredienten: 10 kraakbeskuitjies (cream crackers) -
5 ml gekapte pietersielie -
1 geklitste eier -
1 blik tuna -
10 ml suurlemoensap -
sout en peper
Voorbereiding:
Bereidingswijze: Gebruik ′n elektriese braaipan.
Druk die kraakbeskuitjies fyn in ′n sakkie. Vlok die tuna en verwyder grate en velletjie. Meng al die bestanddele goed. Plaas in ′n goedgesmeerde klein broodpannetjie, bedek met botter-papier en stoom 1 uur.
Om te stoom: Plaas 750 ml koue water en 25 ml asyn in ′n braaipan. Plaas die rakkie in die pan. Bring die water tot kookpunt en plaas die broodpan op die rak. Die water moet een derde van die pan vul. Wanneer die water begin kook, verminder die temperatuur sodat dit liggies kook. As die water wegkook, vul aan met kookwater. Bedien die broodjie koud met ′n slaai.
|
|
|