|  | 
        
    Oosterse Gemengde Groenten Pakjes | Algemeen Bereidingstijd: 20-30 minuten
 Maaltijdgang:  / Vegetarisch
 Soort keuken: Afrikaanse keuken
 Techniek:
 Aantal personen:
 
 Ingredienten:
 450g gemengde sampioene -
 8 klein uie, opgesny -
 100g vars beansprouts(tauge) -
 4 tafellepels ligte soy sous -
 2 tafellepels droe sjerrie -
 2 tafellepels sonneblomolie -
 1 teelepel helder heuning -
 5cm vars wortel gemmer, geskil en fyn opgesny -
 2 knoffelhuisies, fyn opgesny -
 4 groen cardamom pods, gekruis aan top
 
 Voorbereiding:
 
 
 Bereidingswijze:
 1. Vee die sampioene af met ′n droe lap en sny in dik snye op. Sny die uie op in lengtes.
 2. Plaas die sampioene, uie en beansprouts in die middel van 4 30cm vierkantige blokke (pakkies) gemaak van ekstra dik foelie en bring die randte van die foelie op en oor die randte van die groente.
 3. Meng die soy sous met die res van die bestanddele. Verdeel die mengsel eweredig tussen die pakkies op en buig dan die randte van die foelie saam om die pakkie te seel.
 4. Kook hiredie pakkies aan die kant van jou braaivleis oor medium kole vir so 8 minute totdat die groente sag is. Hierdie kan saam met enige dis geniet word. Jy kan dit selfs on die oond gaar maak.
 Bedien 4
 
 
 |  | 
 |