|
Sjokobloks
Algemeen
Bereidingstijd: 20-30 minuten
Maaltijdgang: / Banket
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:
Ingredienten: 1 pak mariebeskuitjies fyn gedruk -
125 g botter -
2 eetl. Suiker -
2 eetl. Kondensmelk -
4 eetl kakao -
1 teel. Vanieljegeursel
Voorbereiding:
Bereidingswijze: Smelt alles behalwe die koekies en geursel. As die suiker gesmelt is haal van die stoof af en gooi die koekies en die vanielje by, meng goed en druk vas op ′n bakplaat. Sny in blokkies wanneer afgekoel het.
|
|
|