Melktaart

Algemeen
Bereidingstijd: 30-60 minuten
Maaltijdgang: / Banket
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:

Ingredienten:
Kors:

125 gr Botter/Marg by kamertemperatuur
100 gr (125 ml) Suiker
1 eier, geklits
275 gr (500 ml,ongesif afgemeet) Koekmeelblom
10 ml (2 t) Bakpoeier
Knypie sout Vulsel:

1 liter + 125 ml Melk
25 gr (30 ml) Botter/Marg
3 eiers
150 gr (200 ml) Suiker
20 gr (40 ml) Koekmeelblom
20 gr (40 ml) Mielieblom (Maizina)
5 ml Vanielje of Amandelgeursel
Knypie sout
Kaneel

Voorbereiding:


Bereidingswijze:
Voorverhit die oond tot 200?C (400?F).
Smeer 2 tertborde met ′n volume van 1 liter elk, of bespuit met kleefwerende middel.
Meng Botter of margarien en suiker deeglik.
Voeg eier by en meng.
Sif koekmeelblom, bakpoeier en sout saam.
Meng meelmengsel met eiermengsel tot ′n deeg.
Druk die deeg so dun as moontlik teen die wand en boom van die tertborde.
Sny die rande netjies en kartel dit met die vingers, of rol oorskiet-deeg dun uit, sny dit fatsoentjies, maak hulle met
water klam en druk hulle op die rand vas.
Bak die korse 10-12 min totdat die rande begin verbruin.
Berei intussen die vulsel
Verhit 1liter melk en botter/marg in groot kastrol tot kookpunt.

Skei 2 van die eiers.

Klits die oorblywende 125 ml melk, heel eier, 2 eiergele, suiker, koekmeelblom, mielieblom, geursel en sout saam tot
′n pasta.
Klits ′n bietjie van die kookmelk geleidelik hier by.
Klits hierdie mengsel nou geleidelik by die oorblywende kookmelk en roer fluks, verkieslik met ′n draadklopper, om die
vorming van klonte te voorkom.
Verhit die mengsel weer tot kookpunt en roer gereeld.
Klits die eierwitte totdat dit sagte punte vorm en vou dit in die warm melkpap in.
Gooi die vulsel in gaar tertkorse, strooi kaneel oor en laat afkoel totdat die vulsel styf is.

Oma's Oliebollen
Duitse keuken


Oliebollen Met Gekarameliseerd Fruit.
Nederlandse keuken


Klassieke Oliebollen
Nederlandse keuken


Oliebollen
Nederlandse keuken


Oliebollen (tutti-fruttibollen)
Nederlandse keuken


Oliebollen Volgens Christian Steevens
Nederlandse keuken


Oliebollen (amandelbollen)
Nederlandse keuken


Mijn Vaders Oliebollen
Nederlandse keuken


Oliebollen (abrikozenbollen)
Nederlandse keuken


Oliebollen.
Nederlandse keuken


Oliebollen
Kinderkeuken keuken


Zoete En Hartige Oliebolletjes
Nederlandse keuken


Oliebollen (appel-gember)
Nederlandse keuken


Champagne Met Een Tropische Oliebol
Nederlandse keuken


Oliebollen (ananas-appelbollen)
Nederlandse keuken


Appel-gemberoliebollen
Nederlandse keuken


Oudjaars Huzarensalade
Nederlandse keuken


Appel-gemberoliebollen
Nederlandse keuken


Oliebollen Van Mijn Vader
Nederlandse keuken


Oliebollen
Nederlandse keuken


©2014 Receptenboek.com - Email : info@receptenboek.com - Laatste update: 23-04-2024