|
Chutneykip
Algemeen
Bereidingstijd: Langer dan 1 uur
Maaltijdgang: Hoofdgerecht / Hoofdgerecht
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:
Ingredienten: - 1 Hoender in stukke
- 250 ml Olie
- Bestanddele - Sous: 1 Gekapte Ui - 1 koppie tamatiesous - 2 e Worcestersous - 1+ ? koppie meelblom - 250 ml Mrs Ball′s Chutney - 40 ml Asyn - 140 ml Water
Voorbereiding:
Bereidingswijze: - doen die hoender, meelblom, sout en peper in sakkie en skud goed
- verhit olie in diep pan en braai hoender tot bruin en sag
- verwyder hoender uit pan en gooi olie uit pan totdat daar slegs 25 ml oor is
- voeg uie by olie en braai uie tot bruin
- doen nou al die ander bestanddele en hoender by
- sit deksel op pan en prut tot sous dik is.
(of anders bak jy die mengsel vir 1 uur in oond by 180*C)
|
|
|