|
Sosatiesaus
Algemeen
Bereidingstijd: Langer dan 2 uur
Maaltijdgang: Hoofdgerecht /
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:
Ingredienten: - 2 e Mrs Ball′s Chutney
- 2 e tamatiesous(ketchup)
- 2 e mayonaise
- 2 e Worcestersous
- 4 suurlemoenblare(citroenbladeren)
- 1+1/2 kop asyn
- 1 eier
- 1 e kerrie
- 1 e borrie(kurkuma)
- 3 uie in skywe gesny
Voorbereiding:
Bereidingswijze: - meng alle bestanddele behalwe die uie, vleis en sout
- pak vleis (skaapvleis/vark/bief) in bak en verdeel die uie en sous daaroor
- laat ten minste een dag marineer
- ryg vleis om en om aan penne en rooster oor kole
- doen nou sout oor vleis
- verwarm marinade en dien op met geroosterde vleis
|
|
|