|
Makkelijke Kippenpastei
Algemeen
Bereidingstijd: 30-60 minuten
Maaltijdgang: Hoofdgerecht /
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:
Ingredienten: Vulsel
1 groot ui, fyn gekap -
1 knoffelhuisie, fyngedruk -
Olie -
1 pakkie sampioene -
1 heel hoender, saggekook en ontbeen -
45 ml (3e) sampioenroomsoppoeier -
125 ml (? k) melk -
15 ml (1e) suurlemoensap(citroensap) -
sout en peper
Kors
250 ml (1 k) koekmeelblom -
10 ml (2 t) bakpoeier -
5 ml (1 t) sout -
1 eier geklits -
125 ml
Voorbereiding:
Bereidingswijze: Voorverhit die oond op 180?C. Soteer die uie en knoffel in olie tot sag. Voeg die ontbeende hoendervleis by. Skep in ′n gesmeerde oondbak. Meng die soppoeier met bietjie water, en voeg die melk by. Bring tot kookpunt terwyl aanhoudend geroer word. Geur met suurlemoensap, sout en peper. Verhit tot die mengsel kook en verdik. Skep die hoendermengsel in voorbereide bak. Meng olie, koekmeelblom, bakpoeier en sout saam. Voeg die eier; olie en melk by en roer tot glad. Giet oor die hoendermengsel en bak vir 25 minute of tot die kors gaar en goudbruin is.
|
|
|