|
Brandsaus
Algemeen
Bereidingstijd: Langer dan 2 uur
Maaltijdgang: / Sauzen/dressings
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:
Ingredienten: 15 chillies -
1 groot ryp mango -
1 koppie aangemaakte mosterd -
1 koppie bruin suiker -
2 koppies bruin asyn -
1 groot lepel elk van: Kerriepoeier, komynpoeier, chilliepoeier, gemmerpoeier, fyn neutmuskaat, seldery saad, allspice en kaneelpoeier -
sout en peper na smaak -
1 kg tamaties -
2 uie
Voorbereiding:
Bereidingswijze: Blits al die vrugte, groente in ′n voedselverwerker tot mooi fyn of anders sny alles in stukkies, meng by al die ander bestanddele en prut vir ongeveer 2-3 uur. Roer so nou en dan.
|
|
|