|
Driebonensalade
Algemeen
Bereidingstijd: 0-10 minuten
Maaltijdgang: / Salades
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:
Ingredienten: 1 groot ui -
1 soetrissie (paprika) -
2 blikke (410g elk) botterbone -
2 blikke (410g elk) Gesnyde groenbone -
2 blikke (410g elk) boontjies in tamatiesous
SOUS
250 ml asyn -
200 ml slaaiolie -
100g (125 ml) witsuiker -
37,5 ml gedroogde basiliekruid
Voorbereiding:
Bereidingswijze: Skil en kap die ui fyn. Halveer, ontpit en snipper die soetrissie fyn. Dreineer die botterbone en gesnyde groenbone.
Meng die ui, soetrissie, botterbone, gesnyde groenbone en boontjies in tamatiesous liggies.
Meng die asyn, slaaiolie, witsuiker en basiliekruid. Voeg die boontjiemengsel by en meng. Skep in flesse en bewaar in die koelkas.
|
|
|