|
Rundertong Met Mosterdsaus
Algemeen
Bereidingstijd: Langer dan 1 uur
Maaltijdgang: Hoofdgerecht /
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:
Ingredienten: 1 kg beestong -
1 klein ui -
1 klein geelwortel -
vars seldery of pietersielietakkies -
knippie sout -
4 peperkorrels -
2 heel naeltjies(kruidnagel)
Sous
125 ml suiker -
60 ml mosterdpoeier -
30 ml koekmeel -
250 ml kookwater -
250 ml mayonnaise -
125 ml witasyn -
sap van 1 suurlemoen(citroensap)
Voorbereiding:
Bereidingswijze: Kook die tong met die groente, geurmiddels en speserye tot sag. Verwyder die buitenste membraam en oortollige vet. Laat afkoel. Sny in skywe en pak in ′n oondvaste bak.
Stel oond op 160?C. Vir die sous: Meng die dro? bestanddele saam en voeg die res - buiten die broodkrummels - by. Kook stadig deur oor lae hitte. Giet sous oor skywe vleis in bak en strooi vars broodkrummels oor. Bak 25 - 30 minute.
|
|
|