|
Snelle Gehakt En Bonen In Tomatensaus
Algemeen
Bereidingstijd: 20-30 minuten
Maaltijdgang: Hoofdgerecht / Hoofdgerecht
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:
Ingredienten: 1 ui, gekap -
250 - 500 g beesmaalvleis(rundergehakt) -
1 blik gebakte bone in tamatiesous -
kerrie na smaak -
sout en peper na smaak -
olie
Voorbereiding:
Bereidingswijze: Soteer die ui in die olie tot sag. Voeg die kerriepoeier by en braai vinnig. Voeg die maalvleis by en braai tot bruin. Voeg bone en smaakmiddels by en bring tot kookpunt. Bedien saam met rys en mengelslaai en jou gunsteling ′chutney′ (blatjang).
|
|
|