|
Oxtail Met Veel Saus
Algemeen
Bereidingstijd: 0-10 minuten
Maaltijdgang: Hoofdgerecht /
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:
Ingredienten: 2 kg beesstert (in porsies gesny) - paprika -
koekmeelblom - 250g swoerdlose spekvleis(spek) (in blokkies) -
2 groot uie (gekap) - 2 knoffelhuisies (gekneus) -
60ml tamatiepasta (tomatenpuree) - 10ml roosmaryn -
500ml dro? rooiwyn - 410g heel tamaties -
250ml vleisaftreksel sout -
vars gemaalde swartpeper
Voorbereiding:
Bereidingswijze: Rol beesstert in mengsel van paprika en meelblom. Braai spekvleis in eie vet. Verwyder uit pot en hou eenkant. Giet olie in pot indien nodig en braai beesstert in klompies tot goudbruin. Hou eenkant. Soteer uie in dieselfde pot tot sag en voeg knoffel by. Roer tamatiepasta en roos maryn by en voeg wyn by. Verhit tot kookpunt en skraap boom om deeltjies wat vassit, los te maak. Voeg tamaties en aftreksel by vloeistof en voeg beesstert en spekvleis by. Verhit tot kookpunt, verlaag hitte en plaas deksel op. Laat prut tot vleis sag is, - ongeveer 2 ure. Geur na smaak. Indien verkies kan sous verdik met pasta van meelblom en water.
|
|
|