|
Perziken Kip
Algemeen
Bereidingstijd: 0-10 minuten
Maaltijdgang: Hoofdgerecht /
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen: 6 personen
Ingredienten: 1.5 kg hoender, ontvel -
4 eetlepels olyfolie -
1 blik (410g) perskeskyfies -
250ml lemoensap(sinaasappelsap) -
1 medium appel, gerasper -
2 eetlepels buin suiker -
1 eetlepel mostert (ek gebruik volgraan Dijon)
2.5 cm stuk vars gemmer, opgekap -
1 groot ui, opgekap -
Vars knoffel na smaak -
Sout & peper na smaak
Voorbereiding:
Bereidingswijze: Braai die hoender in die olie tot goudbruin.
Dreineer die perskesous in die pot waarin die honder gekook gaan word.
Plaas die reeds-gebraaide hoenderstukke hierin en begin solank kook terwyl vir die res kan die hoender braai.
Kook die lemoensap, gerasperde appel, suiker, gemmer & mostert in ′n ander pot vir 5-10 minute.
Braai die ui & knoffel in dieselfde pan as waarin die hoender gebraai is.
Geur die hoenderstukke met sout & peper.
Plaas die gebraaide ui op die hoender en gooi die lemoen-apmengsel bo-oor.
kook vir ongeveer ′n uur of tot die hoender sag is.
Bedien met koeskoes.
|
|
|