|
Tonijn-viskoekjes
Algemeen
Bereidingstijd: 30-60 minuten
Maaltijdgang: Hoofdgerecht /
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:
Ingredienten: 2 groot aartappels -
25ml margarien -
370g tuna, gedreineer en gevlok (2 x 185 g-blikke) -
25ml vars, fyn gekapte pietersielie -
sout en vars gemaalde swartpeper na smaak -
2 eiers, effens geklits -
120g droe broodkrummels (250 ml) -
braaiolie -
pietersielietakkies - suurlemoenskyfies vir garnering
Voorbereiding:
Bereidingswijze: Skil die aartappels en rasper baie fyn. Meng die aartappel met die margarien.
Voeg die tuna, pietersielie, sout en peper en die helfte van die geklitste eier by.
Verkoel die mengsel 20 minute lank in die yskas.
Vorm die viskoekies met ′n eetlepel en doop elke koekie in geklitste eier. Bedek die viskoekies met broodkrummels. Verkoel dit ongeveer 10 minute lank in die yskas voordat dit gebraai word.
Verhit die olie en braai die koekies ongeveer 2 tot 3 minute lank aan ′n kant.
Druk die koekies met ′n vurk plat terwyl dit gebraai word.
Dreineer die viskoekies op kombuispapier.
Garneer dit met pietersielietakkies en suurlemoenskyfies.
|
|
|