|
Sesamzaaddoopkip
Algemeen
Bereidingstijd: 20-30 minuten
Maaltijdgang: / Lunch/Brunch
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:
Ingredienten: 1. 3 Hoenderborsies, sonder vel of been -
2. Sout en vars gemaalde swartpeper -
3. 30 ml heuning -
4. 30 ml sojasous -
5. 60 ml sesamsaad
Voorbereiding:
Bereidingswijze: Voorverhit die oond tot 220 ?C en laat week ′n paar hout-sosatiestokkies in koue water. Sny die hoender in dun repies en geur goed met sout en varsgemaalde swartpeper. Ryg aan die sosatiestokkies. Verhit die heuning en sojasous effens en smeer oor die hoender. Sprinkel die sesamsaad oor. Oondrooster 5-6 minute aan elke kant tot gaar. Sit die hoender voor met aarappelwiggies en slaai as ′n ligte ete, of met ′n lekker doop-sous as versnapering
|
|
|