|
Noodle En Parika Salade
Algemeen
Bereidingstijd: 0-10 minuten
Maaltijdgang: / Salades
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:
Ingredienten: 750 Ml Gaar Skulpienoedels (verkieslik growwemeelsoort) -
1 Uie gekap -
1 Rooi Soetrissie(paprika), ontpit en gekap -
1 Groen Soetrissie, ontpit en gekap -
1 Klein Pynappel(ananas), geskil en in blokkies gesny -
125 Ml Pitlose rosyne -
1 Blik (410 G) Appelkooshelftes, gedreineer en gehalveer -
250 Ml Mayonnaise en 25 Ml Blatjang(chutney) -
5 Ml Fyn Gemmer -
5 Ml Kerriepoeier
Voorbereiding:
Bereidingswijze: Meng die noedels, ui, soetrissies, pynappel, rosyne en appelkooskwarte. Meng die mayonnaise, blatjang, fyn gemmer en kerriepoeier en roer liggies by die noedelmengsel.
Genoeg vir 10 - 12 persone.
|
|
|