|
Bonenhamburger
Algemeen
Bereidingstijd: 20-30 minuten
Maaltijdgang: / Lunch/Brunch
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:
Ingredienten: 2 x 410g blik boontjies in tamatiesous -
1 ui, fyngekap -
1 tamatie, fyngekap -
1 sny brood, gekrummel -
5ml paprika -
10ml sout -
5ml pietersielie -
20ml sampioensoppoeier -
25ml blatjang(chutney) -
50ml tamatiesous -
1 eier -
8 hamburgerrolletjies
Voorbereiding:
Bereidingswijze: Meng al die bestandele saam, behalwe die hamburgerrolletjies. Vorm 8 hamburgerkoekies. Bak koekies vir 15 minute by 180?C of vlakbraai 10 minute elk en aan beide kante. Bedien saam met braaisous op hamburgerrolletjies. Braaisous: 1 ui, in ringe gesny - 1 knoffelhuisie, gekneus - 10 ml olie - 200ml tamatiesous - 150ml water - 75ml bruinsuiker - 30ml Worcester-sous - 5ml sout - 10ml mosterd Metode: Soteer uie en knoffel in olie tot deurskynend. Voeg die res van die bestandele by en prut vir 5 minute. Bedien op hamburgers.
|
|
|