|
Gestoofde Kerriewortelen
Algemeen
Bereidingstijd: 20-30 minuten
Maaltijdgang: Bijgerecht /
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:
Ingredienten: 400g geskilde geelwortels -
250g skoongemaakte uie -
25g (30ml) botter of margarien -
5ml kerriepoeier -
? blokkie biefekstrak -
50ml kookwater -
1 kookappel, gerasper -
Sout na smaak -
Fyn gekapte pietersielie
Voorbereiding:
Bereidingswijze: Sny geelwortels en uie in dun skyfies.
Smelt botter in ′n groot braaipan met ′n deksel, strooi kerriepoeier oor en braai ′n paar minute.
Voeg groente by en braai effens.
Los ekstrak in kookwater op en voeg saam met appel by groentemengsel.
Geur met sout.
Sit deksel op en prut sowat 15 minute stadig tot wortel sag is.
Strooi pietersielie oor en dien warm op.
|
|
|