|
Bloemkoolbrood
Algemeen
Bereidingstijd: 20-30 minuten
Maaltijdgang: Bijgerecht /
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen: 4 personen
Ingredienten: -5 Koolblare
-25 ml Botter
-1 Klein Ui
-150 g Sampieone
-50 ml Gemengde Kruie
-Sout en peper na smaak
-360 g Blomkool
-3 Eiers
-300 ml Gerasperde kaas
Bestanddele Witsous
-5 ml Botter
-100 ml Meelblom
-500 ml Melk
-Sout en peper na smaak
Voorbereiding: Metode - Witsous
-Smel botter in pot oor matigge hitte.
-Roer meel in botter.
-Voeg ′n klein bietjie melk op ′n slag by.
-Roer goed.
-Voeg weer melk by en hou aan met roer.
-Sodra al die melk bygevoeg is laat prut vir 5 minute.
-Voeg sout en peper na smaak by en roer deur.
Bereidingswijze: Metode
-Smeer een diep broodpan.
-Blansjeer koolblare en voer pan uit met 4 blare.
-Kap ui fyn en sorteer in die botter.
-Voeg sampioene, kruie, sout en peper by en braai vir 3 minute.
-Hou eenkant.
-Maak blomkool fyn en roer by witsous.
-Voeg geklitste eiers en kaas by.
-Gooi helfte van die mengsel in die broodpan.
-Gooi nou sampioen mengsel oor die kool in pan.
-Bedek nou die sampioen mengsel met die res van die kool mengsel.
-Plaas die pan in ′n bak met ′n bietjie water.
-Bak vir ongeveer 40 minute by 190?C.
-Laat effens afkoel, keer broodpan om.
|
|
|