|
Gestapelde Pannekoeken
Algemeen
Bereidingstijd: 30-60 minuten
Maaltijdgang: Hoofdgerecht /
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:
Ingredienten: 500g maalvleis (gehakt) -
gesnipperde ui -
fyngekapte groenpeper(paprika) (opsioneel) -
gesnipperde sampioene -
Lekker dik witsous (ek gebruik die gekoopte pakkies maar maak dit net met so 200ml water aan) -
Gerasperde Cheddarkaas
Voorbereiding:
Bereidingswijze: Braai die uie, groenpeper (indien verkies) tot sag in bietjie olie. Voeg die maalvleis( of hoender) by en braai tot gaar. Voeg die sampioene by en braai tot sag. Meng met lekker dik witsous. Die gekoopte pakkies werk net so goed anders maak jou eie.
Voeg bietjie van die gerasperde kaas by en roer goed deur.
In tertbak, pak nou in lae: 2 pannekoeke en van die maalvleis- of hoendermengsel. Hou so aan tot die verlangde hoogte en eindig met ′n laag vleis. Strooi verder gerasperde kaas sommer lekker dik oor en bak in die oond tot lekker warm en mooi bruin bo-op.
|
|
|