|  | 
        
    Baby Marrows By Skottelbraai | Algemeen Bereidingstijd: 10-20 minuten
 Maaltijdgang:  / BBQ/Fondue
 Soort keuken: Afrikaanse keuken
 Techniek:
 Aantal personen:
 
 Ingredienten:
 Ek het een van Janneke se koekpanne met `n los bodem uitgegrawe en gebruik die bodem op die rooster om groente op die gasbraaier te braai. Ken julle baby marrows? (courgettes) Dis nou lang groen baba pampoentjies in die vorm van `n komkommer. Ek sny hulle in dun skyfies deur die lengte en braai dit met `n dun lagie olyfolie en `n klein bietjie suurlemoensap (citroensap) en sout op die plaat. Ek het dit in Noord Italië, in San Remo geproe en dit is heerlik!
 
 Voorbereiding:
 
 
 Bereidingswijze:
 Dit is net so lekker om eiervrug (aubergenes) wat in wiele gesny en in roereier gedoop is, op die plaat te braai. Dis `n ou boere resep.
 
 
 |  | 
 |