|
Aardappelpakjes
Algemeen
Bereidingstijd: 30-60 minuten
Maaltijdgang: Bijgerecht /
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:
Ingredienten: 4 Groot Aartappels Gesny -
1 Uie gesny -
? k Olyfolie -
? k Skerp gegeurde kaas -
1? k Gekapte pietersielie
2 t Worcestersous -
? k Hoenderaftreksel -
Sout en peper na smaak
Voorbereiding:
Bereidingswijze: Plaas aartappels en uie in 2 stukke aluminum foil.
Verdeel die ander bestanddele tussen die 2 pakkies.
Vou die foil toe.
Plaas op rooster vir 30 tot 40 minute.
Bedien warm.
|
|
|