Kreefstaart

Algemeen
Bereidingstijd: 0-10 minuten
Maaltijdgang: Hoofdgerecht /
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen: 10 personen

Ingredienten:
10 heel krewe, of soveel kreefstert as wat nodig sal wees vir tien mense -
250 g botter -
′n paar knoffelhuisies -
na smaak
pietersielie
sout na smaak

Voorbereiding:


Bereidingswijze:
Neem die rou kreef en plaas dit op die rugkant neer, met die sagte binnedop van die stert na bo. Gebruik ′n skerp mes en sny die kreef of kreefstert in die middel oop, sonder om deur die harde dop aan die rugkant te sny. Buig die krewe oop en plaas hulle, nogsteeds met die rugkant na onder, langs mekaar op ′n rooster wat redelik hoog bo baie stadige kole geplaas is (om en by ′n halwe meter bo die kole). Wees maar baie versigtig hier want gebrande kreef gee ′n bitter smaak. -

Aanvanklik sal dit lyk of niks aangaan nie, maar binne die dop word die kole se hitte goed vasgehou en die kreef is gewoonlik binne 20 minute gaar.-

Meng die botter met die fyngedrukte knoffel, gekapte pietersielie en sout. Wees maar suinig met die sout, want die kreef kom uit die sout seewater.-

Smeer die botter mengsel aan die binnekant van die kreef, sodra lugblasies en borreltjies verskyn. -

MOENIE die kreef omdraai nie.

Oma's Oliebollen
Duitse keuken


Oliebollen Met Gekarameliseerd Fruit.
Nederlandse keuken


Klassieke Oliebollen
Nederlandse keuken


Oliebollen
Nederlandse keuken


Oliebollen (tutti-fruttibollen)
Nederlandse keuken


Oliebollen Volgens Christian Steevens
Nederlandse keuken


Oliebollen (amandelbollen)
Nederlandse keuken


Mijn Vaders Oliebollen
Nederlandse keuken


Oliebollen (abrikozenbollen)
Nederlandse keuken


Oliebollen.
Nederlandse keuken


Oliebollen
Kinderkeuken keuken


Zoete En Hartige Oliebolletjes
Nederlandse keuken


Oliebollen (appel-gember)
Nederlandse keuken


Champagne Met Een Tropische Oliebol
Nederlandse keuken


Oliebollen (ananas-appelbollen)
Nederlandse keuken


Appel-gemberoliebollen
Nederlandse keuken


Oudjaars Huzarensalade
Nederlandse keuken


Appel-gemberoliebollen
Nederlandse keuken


Oliebollen Van Mijn Vader
Nederlandse keuken


Oliebollen
Nederlandse keuken


©2014 Receptenboek.com - Email : info@receptenboek.com - Laatste update: 26-04-2024