|
Bonenpot
Algemeen
Bereidingstijd: Langer dan 2 uur
Maaltijdgang: Hoofdgerecht /
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:
Ingredienten: 1+1/2 kg vet skaaprib, opgekap - 2 e vet - 2 e kookolie - 4 fijngekapte uie - e zout - 250g droe boontjies oornag geweek en gedreineer - 1 kg groenboontjies gekerf(kan ook uit diepvries) - 4 kruidnaeltjies - 1 klein rooipepertjie(rissie) fijn gekap - takkie roosmaryn - 1 e suiker - 250ml water - 250ml witwyn - 1 e varsgemale swart peper - so 1/4 t nuurmuskaat vars geraper - sap van ′n suurlemoen(citroen)
Voorbereiding:
Bereidingswijze: -braai skaaprib eers ′n rukkie in vet en olie -voeg nou die uie by en smoor dit met die vleis -doen die helf van die sout daaroor en meng dit goed -nou word die droe boontjies en die gekerfte groene boontjies daaroor verdeel met die laaste sout en die kruidnaeltjie, die suiker, rooirissie en takkie roosmaryn -sit die deksel op die pot en prut vir 3 uur ten minste -nou lig jy die deksel van die pan maal lekker baie swartpeper daaroor, rasper die neutmuskaat daaroor en verdeel die suurlemoensap daaroor -meng liggies
|
|
|