|
Pickelvis
Algemeen
Bereidingstijd: Langer dan 2 uur
Maaltijdgang: Hoofdgerecht /
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:
Ingredienten: - 4 e Mrs Ball′s Chutney
- 3 koppies wit asyn
- 1 e kerrie
- 1/2 e sout
- 4 grote uie gekap
- 4 laurierblare geskeur
- 2kg vars witvis
- 2 e suiker
- 1 vol t borrie(geelwortel)
- 1/2 t peper
- 1/2 kop water
Voorbereiding:
Bereidingswijze: - doen die uie in ′n pan doen voeg die water, kerrie, borrie, sout, peper, asyn en suiker daarby
- kook die mengsel vir 3 min.
- haal van hitte en doen die in stukke gesnyde vis daarby
- kook vis nou vir 10 min. of totdat dit gaar is
- doen die vis nou in ′n diep plastiek houer
- meng die blatjan deur die sous en gooi oor die vis
- laat ten minste ′n dag marineer
|
|
|