|
Kerriebonen-taco's
Algemeen
Bereidingstijd: 20-30 minuten
Maaltijdgang: / Lunch/Brunch
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:
Ingredienten: 2 x 410g blik boontjies in tamatiesous -
2 uie, gekap -
2 knoffelhuisies, gekneus -
1 groen soetrissie(paprika), gekap -
10ml olie -
3 wortels, in skyfies gesny -
10ml kerriepoeier -
15ml suiker -
2ml gemmer -
5ml paprikapoeier -
10ml origanum -
10ml koljander -
4ml rooipeper(ceyanne) -
sout na smaak -
peper na smaak -
8 taco skulpe -
150ml jogurt
Voorbereiding:
Bereidingswijze: Braai die uie, knoffel en soetrissie in olie tot sag. Voeg die res van die bestandele by, bahalwe die Taco′s en jogurt. Prut vir 25 minute. Skep die bone-mengsel in die Taco′s en garneer met jogurt.
|
|
|