|
Marinade Voor Kip Op Kolen
Algemeen
Bereidingstijd: Langer dan 2 uur
Maaltijdgang: / BBQ/Fondue
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:
Ingredienten: 1 kg hoenderboude vir 10 min. gekook en daarna afgekoel - 1+1/2 kop water - 3/5 kop olie - 1 fyn gekapte ui - 4+1/2 e asyn - 4+1/2 e suiker - 2 t sout - 1 vol t droë mosterdpoeier - 1 vol t paprikapoeier - 1/5 kop sojasous - 1 groot ui in skywe gesny - 2 t sout(later)
Voorbereiding:
Bereidingswijze: - voeg al die bestanddele, behalwe ui-skywe een vir een by die water en klits goed na elke byvoeging -plaas die hoenderstukke in n plastiek bak met digpassende deksel en strooi die ui skywe bo-oor -gooi die sous oor en bêre in yskas(koelkast) oornag -rooster die vleis oor die kole totdat dit gaar en mooi van kleur is. Betryk die hoender met marinade terwyl jy braai. Bestrooi met sout as die hoender byna klaar gebraai is.
|
|
|