|
Sosaties
Algemeen
Bereidingstijd: Langer dan 2 uur
Maaltijdgang: Hoofdgerecht /
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:
Ingredienten: 1.5kg beenlose skaapvleis(bout) -
1.5kg beenlose varkvleis(haas) -
500g varkspek -
1kg uie, in ringe gesny -
50ml kookolie -
25ml kerriepoeier -
10ml borrie(geelwortel) -
2ml vars gerasperde neutmuskaat -
2ml fyn kruienaeltjies -
2ml swart peperkorrels, gekneus -
1 liter asyn -
20g (25ml) bruin suiker -
sout na smaak -
25ml fyn appelkooskonfyt -
2 lourier- of suurlemoenblare(citroenbladeren)
Voorbereiding:
Bereidingswijze: Sny vleis en spek in blokkies van 2.5cm.
Soteer uie in warm kookolie.
Voeg kerriepoeier, borrie, neutmuskaat, naeltjies, en peperkorrels by en braai 2 minute. Roer gedurig.
Voeg asyn, suiker, sout, konfyt, en lourierblare by. Laat afkoel.
Ryg vleis en spekblokkies om die beurt in op bamboesstokkies of metaalpenne.
Pak die sosaties in ′n skottel en giet marinademengsel bo-oor.
Laat 24 uur in ′n koel plek marineer.
Rooster oor kole of onder die element van die oond.
|
|
|