|
Pap Met Boerenworst
Algemeen
Bereidingstijd: 30-60 minuten
Maaltijdgang: Hoofdgerecht /
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:
Ingredienten: 600g boerewors -
625ml water -
200ml gerasperde Cheddarkaas -
25ml rissie(rode peper)-en-knoffelsous
250ml mieliemeel(maismeel) -
sout en peper na smaak -
410g gegeurde tamatie-en-uiesmoor
Voorbereiding:
Bereidingswijze: Voorverhit die oond tot 180C. Spuit ?n ronde, middelslag-oondvaste bak met kleefwerende
middel. Hou die wors in ?n spiraal en braai dit in ?n verhitte pan tot bruin en gaar.
Verwyder en hou eenkant. Meng die mieliemeel met 125ml water. Verhit die res van die water
in ?n kastrol en voeg die mieliemeel by wanneer die water kookpunt bereik.
Geur met sout en roer tot kookpunt en tot wanner die pap verdik. Prut tot gaar. Roer ?n
bietjie kaas by. Skep die pap ui in die voorbereide bak. Skep die wors, steeds in
spiraalvorm, bo-op. Verhit die tamatie-en-uiesmoor saam met die rissie-en-knoffelsous.
Geur na smaak met sout en peper en prut ongeveer 5 minute lank. Skep daarvan oor die wors
en strooi die orige kaas oor. Bak 15-20 minute of tot lekker warm. Dien op saam met die
orige sous.
|
|
|