|
Aardappelsoep Met Champignons
Algemeen
Bereidingstijd: 30-60 minuten
Maaltijdgang: / Soepen
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen: 4 personen
Ingredienten: 50 g (50 ml) botter
2 knoffelhuisies, fyn gekap
2 uie, fyn gekap
250 g gekapte spek
4 aartappels, geskil, in blokkies gesny
250 g sampioene, in skyfies gesny
50 ml (4 e) witwyn {opsioneel}
410 g hoenderroomsop (kippenroomsoep uit blik)
250 ml (1k) water
250 ml (1k) melk
10 peppadews, in repies {opsioneel}
sap en skil van ½ suurlemoen(citroen) OF
100 ml suurroom
4 roosmaryntakkies OF {afronding}
Voorbereiding:
Bereidingswijze: 1. Braai knoffel en uie in botter, voeg spek by
2. Roer aartappels en sampioene by en braai
3. Gooi res van bestanddele by en prut 25 - 30 minute of tot aartappels sag is
4. Geur na smaak, sit warm voor en rond met roosmaryntakkie af
|
|
|