|
Boerenworstpastei
Algemeen
Bereidingstijd: Langer dan 1 uur
Maaltijdgang: Hoofdgerecht /
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:
Ingredienten: Boerewors (genoeg om ′n ronde tertbak vol te le)
Pakkie bruin uiesoppoeier
1 ui, gesnipper
sout, peper, gemengde speserye (na smaak)
Pasteideeg (genoeg om tertbak te bedek)
2 aartappels in klein blokkies gesny
250 ml room
2 gerasperde wortels
Voorbereiding:
Bereidingswijze: 1. Voer ′n ronde tertbak uit met die pasteideeg. Hou bietjie oor om do-oor pastei te sit.
2. Braai wors (los dit in rol gedraai) aan weerskante vir omtrent 30 sekondes aan elke kant. Plaas worsrol bo-op die deeg in tertbak.
3. Braai aartappels, ui, wortels, sout, peper en gemengde speserye in bietjie margarien. Los die mengsel in die pan.
4. Kook room en uiesoppoeier tot dik.
5. Neem roommengsel en voeg by aartappelmengsel. Kook nog ′n rukkie (roer aanhoudend). Gooi die mengsel bo-oor die wors.
6. Rol oortollige deeg uit en bedek die wors. Bestryk met geklitste eier/melk
7. Bak vir ongeveer 1 uur in 180? Celcius oond.
|
|
|