|
Duvelsrib
Algemeen
Bereidingstijd: Langer dan 1 uur
Maaltijdgang: Hoofdgerecht /
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:
Ingredienten: Varkribbetjies(SPARERIBS)-
1 eetlepel marmite -
5 eetlepels suiker -
1 eetlepel mielieblom -
2 eetlepels asyn -
3 eetlepels fyn gekapte gemmerkonfyt -
of 2 teelepels gemaalde gemmer -
1 huisie gekapte knoffel
Voorbereiding:
Bereidingswijze: Kook ribbetjies stadig in ′n bietjie water totdat die bene uitgetrek kan word.
Laat die vleis afkoel sodat jy dit kan hanteer en sny dan in vierkante.
Meng res van die bestanddele en doop vleisvierkante daarin.
Rangskik in oondpan en braai bokante bruin onder rooster.
Sodra die bokante mooi bruin is, draai om en bestryk met nog sous en braai weer bruin.
Dit kan warm of koud bedien word.
Die oorblywende sous word ook bedien, sodat die stukkies vleis aan ′n stokkie opgelig kan word en weer in die sous gedruk kan word indien verlang.
|
|
|