|
Bewaarsaus
Algemeen
Bereidingstijd: 0-10 minuten
Maaltijdgang: / Sauzen/dressings
Soort keuken: Amerikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:
Ingredienten: Vier pakkies bruin uie soppoeier -
vier pakkies sampioen soppoeier -
1 groot houer Bisto souspoeier(bouillonpoeder) -
1 Pak maizena
Voorbereiding:
Bereidingswijze: Hierdie mengsel kan soos volg gebruik word:-
Maak een tot twee eetlepels aan met water tot ′n paste, voeg by alle vleisgeregte. Moet asb nie sout by die vleis gooi nie daar die mengsel sout genoeg is.
Soppe, potjiekos en selfs net so in kookwater in die mikrogolf maak dit ′n heerlike sous.
|
|
|