|
Aardappel Tonijn En Rocket Sla
Algemeen
Bereidingstijd: 30-60 minuten
Maaltijdgang: Hoofdgerecht /
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:
Ingredienten: 500 g baba-aartappeltjies
2 soetrissies (paprika)
60 ml pesto
45 ml olyfolie
15 ml wit wynasyn
sout en vars gemaalde swartpeper
roket
2 blikke gedreineerde tuna in olie
Voorbereiding:
Bereidingswijze: Kook baba-aartappeltjies in net genoeg soutwater om te bedek tot net-net gaar.
Rooster intussen die soetrissies onder `n voorverhitte element en trek die skilletjies af (of gebruik gebottelde soetrissierepies).
Sny die geroosterde soetrissies in repies.
Klits 60 ml pesto, 45 ml olyfolie en 15 ml wit wynasyn saam en geur met sout en vars gemaalde swartpeper.
Halveer gedreineerde aartappeltjies en meng dit deur terwyl nog warm.
Voeg soetrissierepies by asook roket en twee blikke gedreineerde tuna in olie.
Voeg tuna laaste by en meng versigtig om nie die tunastukke te fyn te breek nie. Sit voor.
|
|
|