|
Kerrie Eieren
Algemeen
Bereidingstijd: 20-30 minuten
Maaltijdgang: Bijgerecht / Bijgerecht
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:
Ingredienten: 1 dosyn hardgekookte eiers
KERRIESOUS:
Braai 2 middelmatige uie in 2 eetlepels vet/olie tot bruin en geurig.
Skep uit en sit eenkant.
Neem n kastrol, sit daarin:
3 eetlepels koekmeelblom (bloem)
1 eetlepel botter
1 teelepel borrie (geelwortel)
half teelepel kerrie
*knippie sout
Voorbereiding:
Bereidingswijze: Laat dit smelt en meng goed.
Roer gedurig.
Voeg by 2 koppies water en klits.
Laat dit kookpunt bereik en voeg 2-3 eetlepels suiker en half koppie asyn by.
Voeg gebraaide uie by, en n halwe na een koppie gerasperde kaas.
Gooi sous oor eiers en laat staan vir n halfuur.
|
|
|