|
Boerenworstpastei
Algemeen
Bereidingstijd: 30-60 minuten
Maaltijdgang: Hoofdgerecht /
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen: 6 personen
Ingredienten: 500 g boerewors (oorskiet van braai werk goed)
3 eiers, geklits
1 klein blikkie soetmielies
botter, melk, sout en peper
6 medium aartappels, geskil (of een sakkie aangemaakte Smash)
1 k gerasperde Cheddarkaas
Voorbereiding:
Bereidingswijze: Braai boerewors, ontvel en sny in dik skywe.
Kook aartappels tot gaar. Geur met ′n klont botter en ′n bietjie melk.
Voeg soetmielies, ? van die kaas en geklopte eiers by. Klop mengsel tot
romerig.
Pak boereworsskyfies in ′n oondvaste bak en skep aartappelmengsel oor.
Druk mengsel plat met vurk. Strooi gerasperde kaas oor.
Bak tot kaas gesmelt is en plek-plek bruin begin word.
|
|
|